Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Natal Advertiser
Natal Advertiser [boodskap #123109] So, 30 Desember 2018 08:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Natal Advertiser (nou bekend as die Natal Daily News) is in 1878 gestig. Die nuwe naam is in Augustus 1937 gegee. Dit is 'n middagkoerant in Durban.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Natal
Volgende onderwerp: Natalse Veldartillerie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:52:03 MGT 2024