Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nasionale Veldtrust
Nasionale Veldtrust [boodskap #123107] So, 30 Desember 2018 08:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Nasionale Veldtrust was 'n nie-winsgewende organisasie wat in 1942, hoofsaaklik onder aansporing van wyle Louis Esselen in Suid-Afrika gestig is om openbare steun vir die Regering se veldtog teen gronderosie te werf, om opvoedkundige propaganda te maak en om verbeteringsmetodes te demonstreer. Die hoofkantoor was in Johannesburg. Die simbool van die Veldtrust is die Groen Kruis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nasionale Toneelorganisasie
Volgende onderwerp: Natal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:32:53 MGT 2024