Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nasionale Park
Nasionale Park [boodskap #123102] Sa, 29 Desember 2018 18:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Nasionale Park is 'n park wat deur die regering van 'n land as 'n beskermde gebied geproklameer is. Die doel so so 'n park is om die diere, plante en landskap wat daar voorkom te beskerm. Dit is oor die algemeen 'n trekpleister vir toeriste.

Die Nasionale Parkeraad van Suid-Afrika (SANParke) is ingevolge Wet Nr. 56 van 1926 ingestel met sy hoofkantoor in Pretoria. Die Parkeraad het talle parke onder sy beheer, insluitende die Krugerwildtuin, die Kalahari, Addo, Bontebok, Nasionale Bergkwaggapark en Golden Gate. Daar is ook talle Provinsiale Reservate in Kaapland, Transvaal, Natal en die Oranje-Vrystaat.

Zimbabwe (Rhodesië) ook talle Nasionale Parke; by Inyanga, Victoria-waterval, Wankie, Matopos, Zimbabwe, Vumba, Sinoia, Chimanimani, Sebakwe en elders.

Zambië het een by Kafue en ook verskeie wildreservate.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nasionale Konvensie
Volgende onderwerp: Nasionale Party
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:36:08 MGT 2024