Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nasionale Konvensie
Nasionale Konvensie [boodskap #123101] Sa, 29 Desember 2018 18:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Nasionale Konvensie was 'n liggaam wat deur die verskillende kolonies saamgestel is om die besonderhede van die Unie se grondwet uit te werk. Dit het bestaan uit 12 afgevaardigdes uit die Kaapkolonie, 8 uit Transvaal, 5 eik uit Natal en die Oranjerivierkolonie en drie uit Suid-Rhodesië (tand Zimbabwe); laasgenoemde het die reg gehad om te praat maar nie om te stem nie. Die vergaderings het op 12 Oktober 1908 onder voorsitterskap van sir Henry (later lord) de Villiers, Hoofregter van die Kaapkolonie, begin en tot 5 November geduur. Dit is in Kaapstad voortgesit tussen 23 November 1908 en 3 Februarie 1909, en is op 3 Mei in Bloemfontein hervat waar dit op 11 Mei 1909 geëindig het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nasionale Indiërraad
Volgende onderwerp: Nasionale Park
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:21:53 MGT 2024