Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nasionale Indiërraad
Nasionale Indiërraad [boodskap #123100] Sa, 29 Desember 2018 18:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Nasionale Indiërraad was 'n tussentydse liggaam van 25 lede wat in Desember 1963 op 'n konferensie van Indiërs goedgekeur is om as mondstuk vir die Indiërgemeenskap in Suid-Afrika op te tree tot tyd en wyl 'n verkose liggaam ingestel word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nasionale Bergkwaggapark
Volgende onderwerp: Nasionale Konvensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:09:28 MGT 2024