Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nasaret
Nasaret [boodskap #123098] Sa, 29 Desember 2018 18:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nasaret is die oorspronklike naam vir Middelburg, Transvaal. Dit is 'n dorp op die spoorlyn na Maputo wat in 1866 gestig is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nartjie
Volgende onderwerp: Nasionale Bergkwaggapark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:56:24 MGT 2024