Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nartjie
Nartjie [boodskap #123097] Sa, 29 Desember 2018 18:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nartjies
Nartjies
Nartjies
Nartjies
Die Nartjie is 'n lid is van die sitrus-familie met 'n skil wat maklik af kom. Die naam is waarskynlik afgelei van die Indiese Tamie Nartei, 'n sitroen. Die Engelse naam is 'tangerine'.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Napier, Sir George Thomas
Volgende onderwerp: Nasaret
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:34:28 MGT 2024