Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Napier, Sir George Thomas
Napier, Sir George Thomas [boodskap #123096] Sa, 29 Desember 2018 18:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir George Thomas Napier was die Goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. In 1784 gebore. Word in 1837 Goewerneur tydens die tydperk van die Groot Trek. Het Natal in 1843 geannekseer en sluit ooreenkomste met Adam Kok en Mosjesj. Keer in 1844 na Engeland terug en is in 1855 in Genève oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Napier
Volgende onderwerp: Nartjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:22:08 MGT 2024