Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Naguil (Caprimulgidae)
Naguil [boodskap #123089] Sa, 29 Desember 2018 17:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Naguil (Caprimulgidae) is 'n baie interessante familie nagvoëls aangetref in die Kaap, Natal en Zoeloeland. Verwant aan die windswael, maar net groter. Hulle is insekte-eters, wat hulleself bedags soos boombas en blare versteek en snags rondvlieg en langs die paaie sít. Hulle sing pragtig.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Nagmuis
Volgende onderwerp: Nama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:38:39 MGT 2024