Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Nababeep
Nababeep [boodskap #123085] Sa, 29 Desember 2018 17:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Nababeep is 'n myndorp in Namakwaland met 'n groot installasie waar koper geproduseer word. Oorspronklik in die jare 1860 deur die Cape Copper Company gestig. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die regering van die Verenigde State 'n nuwe installasie vir die O'Okiep Copper Co. daar gefinansier. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 6,418 (2,027 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Naauwpoort
Volgende onderwerp: Naboomspruit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:46:16 MGT 2024