Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Muskeljaatkat
Muskeljaatkat [boodskap #123081] Sa, 29 Desember 2018 17:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Muskeljaatkatte
Muskeljaatkatte
'n Muskeljaatkat is 'n nagdier verwant aan die sivetkat. Word dwarsdeur Suid-Afrika aangetref, veral in digte bosse. Hy is baie stil en sku, beweeg geluidloos en leef van pluimvee en klein diertjies. Ongeveer 20 cm (8 duim) hoog en lank met 'n stert twee keer so lank. Sien Soogdiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Musiek
Volgende onderwerp: Mynpacht
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:26:36 MGT 2024