Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Murchison-Reeks
Murchison-Reeks [boodskap #123075] Sa, 29 Desember 2018 17:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Murchison-Reeks is 'n uitloper van die Drakensberg in Noordoos-Transvaal, vemoem na die groot Victoriaanse geoloog, sir Rederick Murchison. Bekend vir sy goudneerslae, meesal vuurvas. Die pieke is meer as 6,000 voet hoog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Munnik, Senator George Glaeser
Volgende onderwerp: Murray, Ds. Andrew
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:09:36 MGT 2024