Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Muisvoël (Coliidae)
Muisvoël [boodskap #123071] Sa, 29 Desember 2018 16:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Muisvoël (familie Coliidae) is 'n kleinerige voël wat net in Afrika aangetref word. Die naam is afgelei van sowel die sagte, eintlik harige verekleed as die wyse waarop hy tussen takkies rondkruip. Dit het 'n lang kuif, stywe, gepunte stert. Vlieg pylreguit en gaan sit regop teen 'n boom, en slaap dikwels in daardie posisie. Muisvoëls is versamelvoëls; vlieg in klein groepies en is by uitstek vrugtevreters. Sien Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Muishond
Volgende onderwerp: Muller, Generaal Hendrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:39:39 MGT 2024