Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Muishond
Muishond [boodskap #123070] Sa, 29 Desember 2018 16:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Stinkmuishond.
'n Stinkmuishond.
'n Muishond is 'n vleisetende soogdier wat aan die sivet-familie behoort en oral in Suid-Afrika aangetref word. Sy vernuf om slange dood te maak is bekend, maar hy eet ook rotte, muise, eiers en insekte, wortels en bessies. Hy behoort eerder as die vriend in plaas van die vyand van die mens beskou te word. Daar is 'n aantal soorte, almal met slanke, spits liggame en koppe lang harige vel en bosagtige sterte. Hulle is sku, nie aggressief nie, en kan maklik makgemaak word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Muizenberg
Volgende onderwerp: Muisvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:13:44 MGT 2024