Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mount Selinda
Mount Selinda [boodskap #123058] Sa, 29 Desember 2018 15:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mount Selinda is 'n dorpie en 'n sendingstasie van die American Board in die ooste van Zimbabwe (Rhodesiƫ), bekend vir sy oerwoudstreek - een van die laaste oorblywendes daar. In 1890 onder die aanmoediging van Cecil Rhodes gestig en bestaan vandag nog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mount Pleasant
Volgende onderwerp: Mpolweni
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:10:44 MGT 2024