Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mosbolletjies
Mosbolletjies [boodskap #123045] Sa, 29 Desember 2018 15:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Mosbolletjie is 'n heerlike bolletjie wat volgens 'n ou Kaapse resep met mos (die sap van die ongegiste of gedeeltelik gegiste druiwe) in plaas van met suurdeeg gemaak word. Sien Mos.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mosambiek-Konvensie
Volgende onderwerp: Mosenthal Brothers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:32:05 MGT 2024