Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mosambiek (stad) (Mosambiekeiland)
Mosambiek (stad) [boodskap #123043] Sa, 29 Desember 2018 14:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mosambiek-eiland is 'n eiland en stad in die land Mosambiek (provinsie Nampula). Dit is een van die oudste stede in Afrika. Oorspronklike hoofstad van Portugees Oos-Afrika, waar Vasco da Gama op 1 Maart 1498 geland het. Die eiland waarop dit geleë is, is in Oktober 1507 deur die Portugese beset en die kasteel en fort is opgerig. In 1662 was Mosambiek onderworpe aan 'n onsuksesvolle aanval uit die Kaap. Dit was tot die einde van die 19de eeu die administratiewe sentrum van die hele Portugees-Oos-Afrika. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,300 (1,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mosambiek
Volgende onderwerp: Mosambiek-Konvensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:08:25 MGT 2024