Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Morenga
Morenga [boodskap #123032] Sa, 29 Desember 2018 10:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Morenga was die Hoofman van die Bondelswartsstam. Het 'n groot aandeel gehad in die Herero-oorlog in Namibiƫ (Suidwes-Afrika) tussen 1904 en 1907. Hy is uiteindelik oor die Kaapse grens verdryf en in 1907 in 'n geveg met die Cape Mounted Police gedood. Die offisier wat daarvoor verantwoordelik was, majoor Elliott, het 'n toekenning van keiser Wilhelm II ontvang. Morenga se dood het die einde van die veldtog beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Morawiese Broeders
Volgende onderwerp: Morg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:11:33 MGT 2024