Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mopanieboom (Ysterhout, Rhodesiese)
Mopanieboom [boodskap #123030] Sa, 29 Desember 2018 10:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Mopanieboom of Rhodesiese Ysterhout (Copaifera mopane Kirk) is 'n stewige bosboom met skoenlappervormige blare. Die hout is donker en baie duursaam. Die mopanie kan tot 18 meter hoog word. Die mopaniewurm het sy naam aan die boom te danke. Zambezi-bosse. Sien Ertjiebos en Plante.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Moorreesburg
Volgende onderwerp: Morawiese Broeders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:30:48 MGT 2024