Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Moorreesburg
Moorreesburg [boodskap #123029] Sa, 29 Desember 2018 10:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Moorreesburg is 'n dorp in Wes-Kaapland, vernoem na ds. A. Moorrees. In 1879 gestig. Bekend vir die koring en ander graan wat daar naby verbou word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,010 (1,993 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Moore, Sir Leopold Frank
Volgende onderwerp: Mopanieboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:36:35 MGT 2024