Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Moorddrift
Moorddrift [boodskap #123027] Sa, 29 Desember 2018 10:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Moorddrift was die toneel van die moord in 1854 op 'n geselskap Boere en hulle gesinne deur Makapan en sy volgelinge. 'n Monument ter herdenking van die gebeure is daar opgerig. Sien Makapansgat.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Moor, Sir Frederick Robert
Volgende onderwerp: Moore, Sir Leopold Frank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:25:23 MGT 2024