Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mooirivier
Mooirivier [boodskap #123024] Sa, 29 Desember 2018 10:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mooirivier kan na een van die volgende verwys:

1. Boerdery- en forelhengelsentrum in Natal. Romerye en ander nywerhede. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,100 (1,000 Blankes).

2. Rivier in Wes-Transvaal waaraan Potchefstroom geleë is; gebruik vir besproeiing.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Moodie-Trek
Volgende onderwerp: Moolman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:39:00 MGT 2024