Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Monomotapa
Monomotapa [boodskap #123010] Sa, 29 Desember 2018 08:19
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Monomotapa was 'n antieke ryk wat volgens vroeë reisigers glo in die binneland van Suid-Afrika bestaan het en wat op baie kaarte aangewys was. Die hoofstad was die denkbeeldige Vigiti Magna. Jan van Riebeeck het inderdaad in 1660 'n ekspedisie gestuur om die plek op te spoor, maar hulle was onsuksesvol. Monomotapa is glo deur 'n keiser geregeer wat 'n 'skatstad', Davagul, besit het. Dié legende het glo ontstaan uit verwronge verslae van naturellestamme.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Monkey Bay
Volgende onderwerp: Montagu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:57:08 MGT 2024