Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Molteno, Sir James Tennant
Molteno, Sir James Tennant [boodskap #123004] Sa, 29 Desember 2018 08:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir James Tennant Molteno was die Speaker van die Unie-parlement. Seun van sir J.C. Molteno, in 1865 in Kaapstad gebore. Bekwaam hom as advokaat in Cambridge en toegelaat in 1889. Hy was lid vir Namakwaland (1890--98). Van 1910 tot 1918 was hy Speaker. Hy het verskeie boeke geskryf en is in 1936 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Molteno
Volgende onderwerp: Molteno, Sir John Charles
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:34:31 MGT 2024