Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Moloporivier
Moloporivier [boodskap #123001] Sa, 29 Desember 2018 08:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Moloporivier loop in Botswana wat die suidelike grens van die land vorm. Dit het vroeër meer dikwels gevloei as wat nou die geval is en die skema vir die herwinning van die Kalahari-woestyn, wat deur professor E.H.L. Schwartz voorgelê is, maak voorsiening vir die gebruik van die water. As dit afkom sluit dit uiteindelik by die Oranjerivier aan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mokhotlong
Volgende onderwerp: Molslang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:36:43 MGT 2024