Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Moeti (Toorgoed)
Moeti [boodskap #122996] Sa, 29 Desember 2018 07:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Moeti, Toorgoed of Doepa is die Zoeloenaam vir medisyne, afgelei van 'n woord wat 'boom' of 'krui' beteken. Dit kan genesend of magies wees. Sommige van die kragtigste soorte moeti word na bewering van menslike liggame gemaak, en is die oorsaak van rituele moorde. Die polisie hou vandag in 'n groot mate toesig oor die handel van moeti, veral in die stede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Moerasroos
Volgende onderwerp: Moffat, Howard Unwin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:14:40 MGT 2024