Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Moddervis (Tilapia mossambica)
Moddervis [boodskap #122994] Sa, 29 Desember 2018 07:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Moddervis of Kalwerkop (Tilapia mossambica) is 'n varswatervis wat naby Oos-Londen en Glen Grey, Natal, aangetref word asook in Transvaal, Ngamiland, Zimbabwe (Rhodesië), Mosambiek en van Oos-Afrika tot Ethiopië (Abessinië). Nagenoeg 14 duim lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Modderrivier
Volgende onderwerp: Moerasroos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:27:36 MGT 2024