Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Modderfontein-Dinamietfabriek
Modderfontein-Dinamietfabriek [boodskap #122992] Sa, 29 Desember 2018 07:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Modderfontein-Dinamietfabriek, op 'n tyd die grootste in die wêreld, het aan die Afrikaanse Springstowwe en Chemiese Nywerhede behoort. In 1894 noord-oos van Johannesburg gestig op 'n terrein wat duisende acres beslaan. Buiten die destydse vervaardiging van meer as 3,000,000 kiste dinamiet jaarliks, is daar baie groot installasies vir die vaslegging van stikstof uit die atmosfeer, vir vervaardiging van ammoniak en ander chemikalieë en vir basiese wetenskaplike navorsing.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: M'Limo
Volgende onderwerp: Modderrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:54:31 MGT 2024