Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mitford-Barberton, Ivan
Mitford-Barberton, Ivan [boodskap #122989] Sa, 29 Desember 2018 07:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ivan Mitford-Barberton was 'n Suid-Afrikaanse beeldhouer. In 1896 op Somerset-wes, Kaapland, gebore. Ontvang opleiding aan St. Andrew's College, Grahamstad. Veg in twee wêreldoorloë en plant 15 jaar lank koffie in Kenia. Nadat hy in Engeland, Frankryk en Italië in die kuns gestudeer het, sluit hy aan by die Michaelis-kunsskool aan die Universiteit van Kaapstad.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mitchell, Sir Charles Bullen Hugh
Volgende onderwerp: Mlanje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:08:31 MGT 2024