Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Miskruier
Miskruier [boodskap #122987] Sa, 29 Desember 2018 07:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Miskruier
'n Miskruier
'n Miskruier is 'n kewer wat so genoem word omdat dit die gewoonte het om bolletjies mis te rol waarin hy sy eiers lê. Dit word tot op 'n geskikte plek gestoot en met grond bedek. Dit behoort aan die skarabee-familie. Sien Insekte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Misgordel
Volgende onderwerp: Mitchell, Sir Charles Bullen Hugh
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:33:02 MGT 2024