Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Milton-skool
Milton-skool [boodskap #122985] Sa, 29 Desember 2018 07:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Milton-skool is in 1910 in Bulawayo gestig en vernoem na 'n Administrateur van Suid-Rhodesiƫ, sir William Milton. Seunskool met voorbereidende en senior afdelings. In 1925 verskuif na groter geboue buite die stad. Een van die skool se oudleerlinge was wyle dr. H.F. Verwoerd, Eerste Minister van die Republiek van Suid-Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Milton, Sir William Henry
Volgende onderwerp: Misgordel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:10:50 MGT 2024