Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Milnerton
Milnerton [boodskap #122983] Sa, 29 Desember 2018 07:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Milnerton is 'n dorp in Kaapland wat aan Kaapstad grens; aan Tafelbaai. In 1902 gestig. Wedrensentrum. Groot nywerheidsontwikkeling het in die laaste tyd plaasgevind; olieraffinadery is opgerig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,000 (3,400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Milner se Kindertuin
Volgende onderwerp: Milton, Sir William Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:29:24 MGT 2024