Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mietjie (Lampromorpha klaasi)
Mietjie [boodskap #122978] Sa, 29 Desember 2018 06:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Mietjie (Lampromorpha klaasi) is 'n voël met groen rug, wit lyf en wit stroke op sy stert. Van die Kaapse Skiereiland af oor die grootste deel van Suid-Afrika, behalwe droë veld, aangetref. Die naam dui op die klank van sy gefluit. Soms 'n trekvoël. Sy voeders is dikwels visvangers, suikerbekkies en sangvoëls. Sien Koekoek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Middelmannetjie
Volgende onderwerp: Miller, Majoor Allister MacIntosh
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:16:31 MGT 2024