Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Middeldrif
Middeldrif [boodskap #122976] Sa, 29 Desember 2018 06:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Middeldrif is 'n dorp in Oos-Kaapland aan die Keiskamarivier, oorspronklik 'n buitepos op die grens, maar nou die sentrum van belangrike besproeiingswerke. Dit is in 1882 uitgelê en die huidige naam is gegee om dit van ander driwwe deur die rivier te onderskei. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 200 (80 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Middelburg
Volgende onderwerp: Middelmannetjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:40:59 MGT 2024