Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Michaelis-Versameling
Michaelis-Versameling [boodskap #122972] Sa, 29 Desember 2018 05:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Michaelis-Versameling is 'n kunsversameling in Kaapstad wat bestaan uit waardevolle skilderye deur Nederlandse en Vlaamse ou meesters wat deur sir Max Michaelis geskenk is. Die skenking het bestaan uit 59 stukke waarby verskeie sedertdien gevoeg is. Die versameling word bewaar in die Ou Stadhuis op Groentemarkplein wat in 1755 gebou is en kunstig herrangskik is om aan te pas by die oorspronklike styl van die argitek, J.M. Solomon.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Michaelis, Sir Max
Volgende onderwerp: Michellspas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:41:13 MGT 2024