Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Michaelhouse
Michaelhouse [boodskap #122970] Sa, 29 Desember 2018 05:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Michaelhouse is 'n bekende private seunskool in Natal. In 1896 deur kanunniek J.C. Todd gestig, maar is in 1901 verskuif na Balgowan benoorde Pietermaritzburg op die hoofspoorlyn na die Rand. Sy voorbereidingskool, Cordwalles, het egter in Pietermaritzburg gebly. Michaelhouse is die amptelike bisdomlike skool vir Natal en die biskop is aan die hoof van die direkteure.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mhlatuzana
Volgende onderwerp: Michaelis, Sir Max
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:42:39 MGT 2024