Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Meyrick Park
Meyrick Park [boodskap #122968] Sa, 29 Desember 2018 05:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Meyrick Park is 'n dorpsgebied ten weste van Harare (Salisbury). In 1941 gestig met sy eie dorpbestuursraad, hoofsaaklik woongebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 400 Blankes en 300 Naturelle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Meyer, Generaal Lucas Johannes
Volgende onderwerp: Mhlatuzana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:54:51 MGT 2024