Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Meyer, Dr. Frederik
Meyer, Dr. Frederik [boodskap #122966] Sa, 29 Desember 2018 05:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Frederik Meyer was 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en nyweraar. Op 28 Januarie 1898 op Griekwastad, Kaapland, gebore. Ontvang opleiding aan die De Villiers Graaff-Instituut en in Berlyn. Hy sluit aan by die Suid-Afrikaanse Yster en Staal Industriƫle Korporasie (YSKOR) kort na die stigting daarvan en word voorsitter nadat hy sleutelposisies in die maatskappy beklee het. Hy was 'n vooraanstaande leiersfiguur en is bekend vir die leidende rol wat hy in die staalbedryf gespeel het. Tree af in 1966 en is in 1972 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Meurant, Louis Henri
Volgende onderwerp: Meyer, Generaal Lucas Johannes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:29:57 MGT 2024