Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Menzies, William
Menzies, William [boodskap #122957] Vr, 28 Desember 2018 20:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Menzies was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Op 27 April 1796 in Edinburgh gebore en ontvang sy opleiding daar. Hy was 'n kenner van Romeins-Hollandse Reg en het die eerste stel Kaapse Regsverslae voorberei. Word een van die eerste regters van die Kaapse Hooggeregshof wat in 1828 gestig is. Oorlede op Colesberg op 1 November 1850. 'n Persoonlike vriend van sir Walter Scott.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mentz-Meer
Volgende onderwerp: Merriman, Biskop Nathaniel James
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:22:21 MGT 2024