Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mentz-Meer
Mentz-Meer [boodskap #122956] Vr, 28 Desember 2018 20:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Mentz-Meer is 'n groot besproeiingsdam in die Sondagsrivier in Oos-Kaapland. 1,260 voet lank, 94 voet bokant die rivierbedding (114 voet bokant laagste fondament). Dit is 42 myl onderkant Jansenville geleë. Die dam, wanneer dit vol is, beslaan 7,5 vierkante myl. Werk is in 1918 begin en omstreeks 1921 voltooi. As gevolg van toeslikking moes die dam al gelig word.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mentz, Kolonel Hendrik
Volgende onderwerp: Menzies, William
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:24:10 MGT 2024