Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mentz, Kolonel Hendrik
Mentz, Kolonel Hendrik [boodskap #122955] Vr, 28 Desember 2018 20:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kolonel Hendrik Mentz was 'n kabinetslid en minister. In 1877 in die Wittebergen, O.V.S. gebore. Hy gaan na Transvaal in 1887 en bekwaam hom as prokureur. Hy veg in die Tweede Vryheidsoorlog onder generaal Beyers en gaan praktiseer in Pretoria. Tydens die Eerste Wêreldoorlog het hy in Namibië (Suidwes-Afrika) geveg. As ondersteuner van generaal Smuts word hy in 1915 parlementslid en word in 1920 aangestel as Minister van Lande. Oorlede in 1938.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mennell, Frederic Philip
Volgende onderwerp: Mentz-Meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:11:46 MGT 2024