Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mendi
Mendi [boodskap #122953] Vr, 28 Desember 2018 20:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mendi was 'n troepeskip wat aan die Elder-Dempster-redery behoort het en vergaan het nadat dit in die Engelse kanaal op 'n myn geloop het. Daar was 'n groot groep van die Naturelle-arbeidskorps van Suid-Afrika aan boord. Die ramp het op 21 Februarie 1917 plaasgevind en nagenoeg 700 naturelle het die lewe ingeskiet in omstandighede van besondere dapperheid. 'n Merkwaardige aspek van hierdie gebeurtenis was dat die nuus van die ramp afgeleë krale in die naturellegebiede van Suid-Afrika bereik het, dae lank voordat die amptelike verslag per kabel deurgekom het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mendelssohn, Sydney
Volgende onderwerp: Mennell, Frederic Philip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:16:36 MGT 2024