Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Memel
Memel [boodskap #122951] Vr, 28 Desember 2018 20:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Memel is 'n dorp naby Vrede in die Oranje-Vrystaat. In 1911 gestig en vernoem na die hawestad Memel in Oos-Pruise (vandag Klaipėda, Litaue). Die naam in Oud-Pruisies beteken om deur water omring te word. Die Seekoeivlei lok jaarliks duisende watervoëls na die gebied, onder andere die skaars Blou- en Mahem-kraanvoëls. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,146 (418 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Melton World
Volgende onderwerp: Mendelssohn, Sydney
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:24:47 MGT 2024