Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Melton World
Melton World [boodskap #122950] Vr, 28 Desember 2018 19:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Melton World is 'n groot landgoed in die Karoo, ongeveer 25 myl van Victoria-Wes, omstreeks 1880 gestig. Vandag is dit 'n bekende gesondheidsoord.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Melsetter
Volgende onderwerp: Memel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:26:48 MGT 2024