Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Meloen
Meloen [boodskap #122948] Vr, 28 Desember 2018 19:29
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Meloen (Cucurbitaceae) is 'n familie van plante. Onder baie komkommers, pampoene en ander hegranke van hierdie familie is: tsamma (ook Kafferwaatlemoen; Citrullus vulgaris) 'n grondplant van Oos-Kaapland; dawidjieswortel (Melothria punctata), 'n rank dwarsdeur Suid-Afrika bekend met rooi bessies, klein wit blommetjies en byna hartvormige blare; die kalbas van die droër gebied, wat, wanneer dit gedroog is, deur alle Suid-Afrikaanse Bantoestamme gebruik word vir sterk drank en om melk in te laat suur word; en naras of bitterpit (Acanthosicyos hotrida Welw.) meerjarige, doringrige wilde meloen inheems in die woestyn langs die kus van Namibië (Suidwes-Afrika). Saad is deur Boesmans en ander geëet.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Melmoth
Volgende onderwerp: Melsetter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:35:14 MGT 2024