Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mees (Paridae)
Mees [boodskap #122941] Vr, 28 Desember 2018 19:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mese
Mese
'n Mees (Paridae) is 'n klein voëltjie wat in die droër gebiede van Suid-Afrika aangetref word. Gee voorkeur aan boomlose landskap met struikgewasse. Minder volop as in Europa en Asië. Kort sterk snawel en harige verekleed. 'n Klein boomakrobaat, eet vrugte, saad en insekte. Die interessantste Suid-Afrikaanse lid is die kapokvoëltjie (Anthroscopus minutus), met sy geweefde nes van dons of wol. 'n Kort buis in die nes lei na sowat 'n dosyn klein eiertjies. Onder is die 'woonplekkie' vir die pa-voëltjie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Meerkat
Volgende onderwerp: Meester van die Hooggeregshof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:34:33 MGT 2024