Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Meerkat
Meerkat [boodskap #122940] Vr, 28 Desember 2018 19:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Meerkat.
'n Meerkat.
'n Meerkat is 'n klein soogdier wat in baie dele van Suid-Afrika, insluitend Oos-Kaapland, Namakwaland, Griekwaland-Oos en ander gebiede voorkom. Woon gewoonlik in gate en vreet insekte, reptiele en ander klein diertjies. Daar is twee soorte, die rooimeerkat of geelmeerkat (Cynictis Penicillata typicus), en die stokstertmeerkat of graatjiemeerkat (Suricata suricatta). Albei is gewilde troeteldiere.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Medisyne
Volgende onderwerp: Mees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:05:49 MGT 2024