Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mebos
Mebos [boodskap #122938] Vr, 28 Desember 2018 18:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Mebos is appelkose wat volgens 'n ou Kaapse resep in sout gepreserveer is. Dit het glo sy oorsprong in Hollands-Oos-Indië. Die woord is 'n verbastering van die Arabiese 'mush-mush', wat 'appelkoos' beteken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Meadowridge
Volgende onderwerp: Medisyne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:43:58 MGT 2024