Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Meadowridge
Meadowridge [boodskap #122937] Vr, 28 Desember 2018 18:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Meadowridge is 'n tuinstad wat in 1954 gestig is in samewerking met Pinelands en op 23 Maart 1955 geopen is. Besuide Kaapstad, naby Constantia geleë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,063 (1,005 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Meadowlands
Volgende onderwerp: Mebos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:44:12 MGT 2024