Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Mchopi
Mchopi [boodskap #122935] Vr, 28 Desember 2018 18:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Mchopi is 'n naturellestam in Mosambiek wat baie rekrute vir die Witwatersrandse goudmyne gelewer het. Bekend vir die voortreflikheid van hul dansers en musikante wat spesialiseer in die speel van 'n soort xilofoon (Naturelle-klavier).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Mazoe-Patrollie
Volgende onderwerp: Meadowlands
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:29:48 MGT 2024